New Activity
Play Crossword Puzzle
1 SACTU staan vir?
2 Die ANC is 'n afkorting vir?
3 Die _______ het op 26 Junie 1955 bymekaargekom.
4 Watter wette is gebruik om die ANC- en Congress-leiers in hegtenis te neem?
5 Die regering wou ____________ stil maak
6 'n Dokument wat die kerndoelwitte van die Congress Alliance uitgespel het
7 Wanneer die regering die myne, banke en groot fabrieke besit namens die mense.
8
9 _________ is een van die leiers wat in hegtenis geneem was.
10
11 'n Misdaad wat met die dood strafbaar is.
12 Weerstandsleiers was aangekla vir _________.
13 Die Vryheidsmanifes was gebasseer op die beginsel van_______.
14 'n Geheime plan om iets onwettigs te doen.
15 Die polisie was gewapen met ___________.
16 Die polisie het _______ gekonfiskeer.
17 Weerstandsorganisasies het by __________ in Soweto vergader.
18 'n Dokument waarin beskryf word hoe 'n land regeer moet word.
11
2
17
13
12
4
8
3
14
7
5
6
9
16
1
10
18
15