New Activity
Play Froggy Jumps
1. Goeie luisteraars .......... ?
A
onderbreek nie iemand anders nie .
B
Onderbreek iemand as hulle praat.
C
Weg loop as iemand praat.
2. As jy die vrede wil hou moet jy ....?
A
Die geveg aanhits.
B
Olie op die vuur gooi.
C
Respek wys vir ander mense
3. Wat is groepsdruk?
A
Ander te respekteer
B
ander te dwing om iets te doen.
C
Om ander nie te dwing vir iets nie.
4. Wat is die regte aksie vir groepsdruk?
A
Om weg te loop.
B
Om in te gee.
C
Om te doen wat hulle se.