Unscramble Letters Skommel letters: Simson se verhaalOnline version Skommel die letters om die woorde te kry wat pas by die beskrywing van dinge in die geskiedenis van Simson. by Kruiskind GK Jeug 1 Simson se pa A N G O M A 2 Sy hare word nie geskeer nie, want hy is toegewy aan God. S Ë R E N A A R 3 Die vrou wat Simson se geheim verklap het. D I A L L E 4 Spys het uit die eter gegaan en ______ uit die sterke. D E I O I G S E H T 5 Simson sterf tydens die offerfees vir die afgod, _______. O N G D A 6 Simson dra die ____ op sy rug na die berg oorkant Hebron. O R P S O T A D S T 7 Delila vleg Simson se haarlokke hierin vas. W L E O E T E F S 8 Die wapen waarmee Simson 'n duisend Filistyne doodslaan. K N E B E E A K 9 Simson gebruik hierdie diere om die Filistyne se koringlande af te brand. K K L S A A J 10 Die boodskapper wat die geboorte van Simson aankondig. G N L E E