Matching Pairs gr 5 afrikaans groep 8 woordpasOnline version gr 5 afrikaans groep 8 woordpas by Everyday Homeschooling 1 kapsule 2 toevallig 3 gesindheid 4 beïndruk 5 hegtenis 6 liefdadigheid 7 verhoging 8 bankrower Iemand wat geld steel van 'n bank. Die manier waarop jy dink of voel oor iets; jou houding. 'n Klein, ronde voorwerp wat iets inhou of beskerm. Iets wat gebeur sonder plan of voorbedagtes; dit gebeur per ongeluk. 'n Organisasie wat geld of goed gee aan mense wat hulp nodig het. 'n Plek wat hoër is as die omliggende omgewing Wanneer iemand deur die polisie gevang word vir iets wat hulle verkeerd gedoen het. Om 'n indruk op iemand te maak; ontsag inboesem 1 handtekening 2 reageer 3 teenkanting 4 sekretaresse 5 universiteit 6 humeur 7 afgunstig Die geneigdheid om maklik of vinnig kwaad te word. Om jaloers te wees op iemand anders se dinge of sukses. 'n Skool waar jy gaan om meer te leer na jy die hoërskool klaargemaak het. Wanneer jy nie saamstem of dinge anders sien as iemand anders nie. Die spesiale manier waarop mens jou voorletters en van neerskryf as jy 'n dokument onderteken 'n Persoon wat help om 'n kantoor of 'n persoon te organiseer en te help. Om iets te doen of te sê nadat iets gebeur het.