New game
Download
Get Academic Plan
Share game
Integrate it into your platform

You can integrate the game into an LMS compatible with LTI 1.1 or LTI 1.3 such as Canvas, Moodle, or Blackboard. This way, the scores will be automatically saved into the platform’s gradebook.
Download
You have exceeded the maximum number of games you can integrate into Google Classroom with your current Plan.

To integrate as many games as you want in Google Classroom, you need an Academic Plan or a Commercial Plan.

You have exceeded the maximum number of games you can integrate into Microsoft Teams with your current Plan.

To integrate as many games as you want in Microsoft Teams, you need an Academic Plan or a Commercial Plan.

Downloading games is an exclusive feature for users with an Academic Plan or a Commercial Plan.

Get your Academic Plan or your Commercial Plan now and start integrating your games into your LMS, website or blog.

If you wish, you can download a demo game here and test its integration:

Afrikaans Sinne D&I rede met Infinitief

Unscramble Words

Played 0

About this activity

Afrikaans sinne

Created by

South Africa
This game is a version of

Download the paper version to play

Make your own free game from our game creator
Compete against your friends to see who gets the best score in this game

Top Games

%
Anonymous
Anonymous
%
%
%
You have exceeded the maximum number of games you can print with your current Plan.

To print as many games as you want, you need an Academic Plan or a Commercial Plan.

Print your game
Afrikaans Sinne D&I rede met Infinitief
 

Unscramble Words

Afrikaans Sinne D&I rede met InfinitiefOnline version

Afrikaans sinne

by Cindy Steenkamp
1

Jana sê: “Ek het nie vandag kos gebring nie.” Jana sê dat…

.
.
2

Sihle vra vir die meisie: “Wil jy ‘n broodjie hê?” Sihle vra vir die meisie of…

.
.
3

John sê dat hy daardie dag baie honger is. John sê: “…

:
:
4

Jana vra vir Hennie: “Wat is op jou broodjies?” Jana vra vir Hennie…

.
.
5

Jana vra vir Hennie: “Wat is op jou broodjies?” Jana vra vir Hennie…

.
.
6

Hy probeer weer verf omdat hy ‘n skildery wil verkoop. Hy probeer weer verf om....

7

Die aristokrate kyk na sy skilderye. Die aristokrate hou daarvan....

8

Julle sien vandag nog kenmerke van popkuns. Julle behoort...

.
.
9

Jy moet hierdie hoofstuk leer. Jy behoort...

10

Die seun moet sy oefening doen sodat hy in die A-span speel. Die seun moet sy oefening doen om...

11

Die seun sê: “Daar is ‘n zebra agter my pa.” Die seun sê dat …

12

Die seun sê: “Ons moet hardloop om nie geëet te word nie.” Die seun sê dat ...

.
.
13

Daar is ‘n foto van ‘n zebra op die foon om vir Ma te wys. Daar behoort ...

14

Jeremy se vriend sê: “Jy moet jou opstel skryf en klaarkry.” Jeremy se vriend sê dat ...

15

Jeremy vra: “Dink jy ek moet op straathoeke sing?” Jeremy vra ...

16

Jeremy gebruik elke keer 'n simpel verskoning. Jeremy hoef ...

17

Die kombi breek elke keer op ‘n Saterdag. Die kombi hou daarvan ...

18

Die student sê vir die onderwyser: “Ons het tegnologie in die klas nodig Die student sê vir die onderwyser dat . . .

19

Die onderwyser werk baie hard omdat hy die werk vir die studente digitaal wil maak. Die onderwyser werk baie hard om . .

. .
. .
20

Die studente laai baie handboeke op hulle iPad’s af. Die studente hoef . .

.
.
Are you sure you want to leave the page?

If you leave the page, you will lose your game progress.