Unscramble Letters gr 8 afrikaans groep 6 letterskommelOnline version gr 8 afrikaans groep 6 letterskommel by Everyday Homeschooling 1 'n Gesingery in die aand, o.a. voor 'n geliefde se venster S R E A D E E N 2 Nie interessant nie; waarin mens nie in belangstel nie E V L G E V R I 3 om voor te stel as die moeite werd om te doen A N V B E E E L A 4 Aan ander mense dink voor jy optree M D S G E A B A A 5 Die liefde vir wysheid S L F E I F O I O 6 'n oordrywing wat gebruik word vir beklemtoning of humor I R B O O H E L P 7 Besonder mooi en vol glorie. M J I E N A F K I 8 Om skriftelik vas te lê P K O N E E T E G 9 Met slym op die bors en kort van asem S B A R T I M O A G 10 Raamwerk of ander versperring wat 'n deel van 'n vertrek afskort S F R A O G N T I K 11 min of geen kennis in 'n onderwerp hê nie; veral nie kan lees of skryf nie. A T E N E F A L A B 12 die stappe om 'n antwoord te kry, of die antwoord self E R K I G E E N N B 13 Reëling dat werknemers (binne perke) hulle eie werkure bepaal. F T E L Y S K I E D 14 nie bereid is om verandering, hulp of beheer te aanvaar nie R K A K H D E N I G 15 Om konneksie te maak T E E K N K E N R O