gr 8 afrikaans groep 6 toetsOnline version gr 8 afrikaans groep 6 toets by Everyday Homeschooling 1 'n Gesingery in die aand, o.a. voor 'n geliefde se venster Written answer 2 Nie interessant nie; waarin mens nie in belangstel nie Written answer 3 om voor te stel as die moeite werd om te doen Written answer 4 Aan ander mense dink voor jy optree Written answer 5 Die liefde vir wysheid Written answer 6 'n oordrywing wat gebruik word vir beklemtoning of humor Written answer 7 Besonder mooi en vol glorie. Written answer 8 Om skriftelik vas te lê Written answer 9 Met slym op die bors en kort van asem Written answer 10 Raamwerk of ander versperring wat 'n deel van 'n vertrek afskort Written answer 11 min of geen kennis in 'n onderwerp hê nie; veral nie kan lees of skryf nie. Written answer 12 die stappe om 'n antwoord te kry, of die antwoord self Written answer 13 Reëling dat werknemers (binne perke) hulle eie werkure bepaal. Written answer 14 nie bereid is om verandering, hulp of beheer te aanvaar nie Written answer 15 Om konneksie te maak Written answer